Motorverkope Leerprogram (12 Maande)

Location:Standerton
Reference:#CAW006870/Mallo
Company:SydSen Recruit

Motorverkope Leerprogram (12 Maande) - Standerton, Mpumalanga

Is jy geïnteresseerd in ’n 12-Maande Motorverkope Leerprogram gefokus op Voertuigverkope?

Die suksesvolle kandidaat sal aansluit by ’n bekende handelaarsonderneming waar hulle alle nodige vaardighede sal aanleer om ’n bekwame Voertuig verkoopsverteenwoordiger  te word. Alle opleiding sal voorsien word as deel van hierdie 12-maande leerprogram.

Vereistes:

  • Graad 12 (matriek)
  • Tersiêre kwalifikasie is noodsaaklik
  • Minimum van 1-3 jaar werkservaring sal voordelig wees
  • Uitstekende numeriese vaardighede is vereis
  • Geldige Bestuurslisensie is noodsaaklik (nie onderhandelbaar nie)
  • MOET ONMIDDELLIK BESKIKBAAR WEES OM TE BEGIN
Oor jou:
  • Goeie kommunikasievaardighede (mondeling en skriftelik)
  • Uitgaande persoonlikheid met goeie interpersoonlike vaardighede
  • Doelgerig en selfgemotiveerd
  • Goeie netwerkvaardighede
  • Spanwerker
 
Doen nou aanlyn aansoek by:
? www.sydsenrecruit.com
(Neem asseblief kennis dat slegs kandidate wat aan bogenoemde vereistes voldoen, oorweeg en gekontak sal word.)
Besoek ons webwerf vir meer geleenthede: www.sydsenrecruit.com of volg ons op LinkedIn, Instagram of Facebook.
SYDSEN RECRUIT – DIE VOLGENDE VLAK VAN WERKSGELEENTHEDE.

Posted on 08 Apr 09:39, Closing date 8 May

 
For more, visit: https://www.bizcommunity.com