Advertise your job vacancies
Subscribe to email job alerts
Prepaid job ad packages
Job | Normal cost | Discount | Cost | Saving |
---|---|---|---|---|
4 | R2,000 | 27% | R1,460 | R540 |
6 | R3,000 | 29% | R2,130 | R870 |
8 | R4,000 | 31% | R2,760 | R1,240 |
12 | R6,000 | 35% | R3,900 | R2,100 |

Recruitment news
Government allocates R1.78bn to recruit new healthcare professionals nationwide
Lucy Raitano and Kevin Buckland

This job is pending approval by our support team
Motorverkope Leerprogram (12 Maande)
Location: | Vryburg |
Reference: | #CAW006871/NT |
Company: | SydSen Recruit |
Is jy geïnteresseerd in ’n 12-Maande Motorverkope Leerprogram gefokus op Voertuigverkope?
Die suksesvolle kandidaat sal aansluit by ’n bekende handelaarsonderneming waar hulle alle nodige vaardighede sal aanleer om ’n bekwame Voertuig verkoopsverteenwoordiger te word. Alle opleiding sal voorsien word as deel van hierdie 12-maande leerprogram.
Vereistes:
- Graad 12 (matriek)
- Tersiêre kwalifikasie is noodsaaklik
- Minimum van 1-3 jaar werkservaring sal voordelig wees
- Uitstekende numeriese vaardighede is vereis
- Geldige Bestuurslisensie is noodsaaklik (nie onderhandelbaar nie)
- MOET ONMIDDELLIK BESKIKBAAR WEES OM TE BEGIN
- Goeie kommunikasievaardighede (mondeling en skriftelik)
- Uitgaande persoonlikheid met goeie interpersoonlike vaardighede
- Doelgerig en selfgemotiveerd
- Goeie netwerkvaardighede
- Spanwerker
Doen nou aanlyn aansoek by:
www.sydsenrecruit.com
(Neem asseblief kennis dat slegs kandidate wat aan bogenoemde vereistes voldoen, oorweeg en gekontak sal word.)
Besoek ons webwerf vir meer geleenthede: www.sydsenrecruit.com of volg ons op LinkedIn, Instagram of Facebook.
SYDSEN RECRUIT – DIE VOLGENDE VLAK VAN WERKSGELEENTHEDE.
Posted on 08 Apr 09:45, Closing date 8 May
